Welcome
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe


Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe is langs Tygerberg Akademiese Hospitaal op die Universiteit se Tygerbergkampus geleë. Die kampusfasiliteite, wat alles in 'n sekuriteitsomgewing geleë is, is uitstekend. Dít sluit in laboratoriums, 'n biblioteek, 'n rekenaarsentrum, 'n kliniese-vaardigheidsentrum, vyf studentekoshuise, sportvelde, verblyf vir internasionale studente en 'n studentesentrum. Die studentesentrum bestaan onder meer uit 'n kafeteria, ons Kampusgesondheidsdienste en 'n goed toegeruste gimnasium.

Sien die onderstaande skakels vir meer inligting oor die wye verskeidenheid dienste wat aan studente op die Tygerbergkampus aangebied word: