Transformation
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Projekte

​​​​​​​​Banner 1000067.png​​​​​

​​

Transformasie aan die US is 'n opsetlike en gestruktureerde proses van diepgaande verandering van die Universiteit se plekke, mense en programme. Visuele regstelling is 'n deurlopende proses wat verskillende inisiatiewe insluit, soos permanente installasies en projekte op ons kampusse en binne ons fakulteite, maar dit kan ook tydelike installasies en spesiale geleenthede insluit. Hierdie webwerf sal gereeld bygewerk word om nuwe inisiatiewe in te sluit. Besoek gerus die US se visuele regstelling inisiatiewe op ons kampusse.​