Telematiese Dienste het vier hoëspoed DVD-branders met die kapasiteit gee om 33 DVD’s elke agt minute te dupliseer. Elke DVD het ’n maksimum kapasiteit van vier uur se hoë gehalte video-opnames.
Akademiese departemente kan ook besluit om DVD’s van uitsendings in te sluit by die leermateriaal vir studente wat te ver weg van die leersentrums woon. Telematiese Dienste sal hierdie DVD’s aan die studente koerier.
Dis is ook moontlik om geheuestokkies aan te vra, i.p.v. DVD’s.
Rig asseblief navrae aan:
Charl van de Rheede
Tel: +27 +21 808 9091
E-pos: cha@sun.ac.za