Telematic Services
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Leersentrums

​​Vanuit die ateljee op die Stellenbosch-kampus word dosente se lesings na leersentrums oor die hele Suid-Afrika en een elk in Namibië, Kenia en Uganda uitgesaai. Deur die integrasie van selfoon- en webtegnologie met hierdie satelliet-uitsendings word direkte tweerigtingkommunikasie tussen die dosent en studente in die loop van n lesing moontlik gemaak. 

Intydse interaksie tussen die dosent en studente, een van die uitstaande kenmerke van hierdie sosiale leerruimte, maak voorsiening vir die samewerkende medekonstruksie van kennis in plaas van passiewe, eenrigting-kennisoordrag. Hierdie geïntegreerde interaktiewe leerstelsel is uiters geskik vir volwasseneleer in hoëronderwysomgewing. 

 

Onthou asb om die Inetkey oop te maak op kampus, vir toegang tot Google Maps

 

Vertoon Telematiese Leersentrums in Google Maps vir aanwysings.

 


EKSAMENLOKALE​

TYGERBERG 
EKSAMENLOKALE 

STELLENBOSCH 
EKSAMENLOKALE 

BELLVILLE 
EKSAMENLOKALE 

STUDENTE PROTOKOL 

​​Click here for Stellenbosch University's list of venues
​​All students who are writing exams in Tygerberg, click here​ for the venue(s).
​​​All students who are writing exams in Main Campus (Stellenbosch), click here​ for the venue(s).
​​​All students who are writing exams in Tygerberg, click here​ for the venue(s).​
​​


Laai die lys van 2020 leersentrumbestuurders HIER​ af. 

(Let asb dat die leersentrums is nie eksamenlokale is nie.  Verwys na die tabel hieronder vir die lys van eksamenlokale.)

AFLAAIBARES

Nuttige dokument kan afgelaai word hier:

  • ​​Leersentrumbestuurders & Opsieners: 
    ​  Bywoningsregister 
      Eksamengids 

     Eisvorms (Finansies):  
     Bankvorm 
     Belastingopgawe