Vanuit die ateljee op die Stellenbosch-kampus word dosente se lesings na leersentrums oor die hele Suid-Afrika en een elk in Namibië, Kenia en Uganda uitgesaai. Deur die integrasie van selfoon- en webtegnologie met hierdie satelliet-uitsendings word direkte tweerigtingkommunikasie tussen die dosent en studente in die loop van ’n lesing moontlik gemaak.
Intydse interaksie tussen die dosent en studente, een van die uitstaande kenmerke van hierdie sosiale leerruimte, maak voorsiening vir die samewerkende medekonstruksie van kennis in plaas van passiewe, eenrigting-kennisoordrag. Hierdie geïntegreerde interaktiewe leerstelsel is uiters geskik vir volwasseneleer in ’n hoëronderwysomgewing.
 
Onthou asb om die Inetkey oop te maak op kampus, vir toegang tot Google Maps
 
EKSAMENLOKALE
| TYGERBERG EKSAMENLOKALE
| STELLENBOSCH EKSAMENLOKALE
| BELLVILLE EKSAMENLOKALE
| STUDENTE PROTOKOL
|
Kyk hier vir die volledige lys van Telematiese leersentrums eksamenlokale.
| Hier is die lys van die Tygerberg eksamenlokale, wat van toepassing is op alle studente wat op die Tygerberg kampus eksamen skryf.
| Hier is die lys van Stellenbosch eksamenlokale, wat van toepassing is op alle studente wat op die Hoof kampus (Stellenbosch) eksamen skryf.
| Hier is die lys van Bellville eksamenlokale, wat van toepassing is op
alle studente wat by die Bellville leersenstrum eksamen skryf.
|
|
Laai die lys van 2020 leersentrumbestuurders HIER af.
(Let asb dat die leersentrums is nie eksamenlokale is nie. Verwys na die tabel hieronder vir die lys van eksamenlokale.)
AFLAAIBARES
Nuttige dokument kan afgelaai word hier:
Kontakbesonderhede vir Telematiese studente
PROGRAMME
|
| Annemarie Muller
Tel: +27 21 808 9111 E-pos: adklerk@sun.ac.za
|

| Ryno GürgenTel: +27 21 808 9111 E-pos: rgurgen@sun.ac.za
|

| Carmen JordaanTel: +27 21 808 9111 E-pos: cdj@sun.ac.za
|
LEERSENTRUMS
| 
| Zainab SulimanTel: +27 21 808 3880 E-pos: zsuliman@sun.ac.za
|
STUDIEMATERIAAL VIDEOS STUDENTEKAARTE
| 
| Charl van de Rheede Tel: +27 21 808 9091 E-pos: cha@sun.ac.za
|
EKSAMENS
| 
| Ruby FransTel: +27 21 808 9132
E-pos: ruby@sun.ac.za
|
AANSOEKE STUDIEGELDE BEURSE EN LENINGS GRADEPLEGTIGHEDE
| 
|
Tel: +27 21 808 9111E-pos: info@sun.ac.za
|