Welkom by Maties Sport

Die Universiteit Stellenbosch kan spog met ’n lang en trotse sporttradisie en Maties Sport beplan om hierdie erfenis te gebruik as ’n basis waarop hy ’n opwindende toekoms kan bou.

Maties Sport het drie operasionale eenhede geskep om sy aktiwiteite beter te verpak en die fokus te plaas waar dit die meeste saak maak.

Kontak ons gerus met enige vrae of terugvoering in verband met die webwerf of ander sake wat met Maties Sport verband hou.

Kontakbesonderhede:

E-pos: matiesport@sun.ac.za​
Telefoon: 021 808 4642

Our Sporting World

Volg Maties Sport op sosiale media

Ons Affiliasies