Visie & Missie

Maties Sport se visie:

Om die voorste universiteit te wees, wat bydra tot 'n holistiese en diverse ervaring deur sport.

Maties Sport se missie:

Om uitnemendheid in beide die akademiese en sportprestasies van talentvolle studente-atlete te bevorder, en om sosiale kohesie en betrokkenheid vir 'n aktiewe leefstyl onder alle personeel en studente te bevorder.

Om dit reg te kry, wil Maties Sport:

  • Ondersteun studente-atlete met die lewering van 'n wêreldklas holistiese hoëprestasieprogram.
  • Verskaf toegang tot 'n diverse ontspannings- en aktiewe leefstylprogram.
  • Kweek 'n diverse omgewing wat in lyn is met institusionele priorite
  • Streef na 'n volhoubare afleweringsmodel, ondersteun deur ons verskeie professionele ondersteuningsdienste.
  • Lewer sportverwante navorsing, onderrig en leer, en sosiale impak-inisiatiewe deur die Sentrum vir Sportleierskap.
Reugby at Stellnebosch University | sports.sun.ac.za