Division for Research Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Befondsing

​​​​​​​​U kan befondsingsgeleenthede vind deur die kategorie (hier onder) of die bron (in die linkerkanste kieslys) van die fondse te selekteer. Neem asseblief kennis dat in meeste gevalle slegs voltydse permanente personeel van die Universiteit Stellenbosch kwalifiseer om aansoek te doen. Kliek hier vir meer inligting oor nagraadse beurse. 

Kliek hier​ vir befondsingsgeleenthede wat tans beskikbaar is.