Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch

 

 

 

 

Uitstalling jaag Woordfeesgangers vroeg uit die verehttps://www.sun.ac.za/afrikaans/archive/Lists/Afrikaans_News_Archive_110518/DispForm.aspx?ID=2152Uitstalling jaag Woordfeesgangers vroeg uit die vereStephanie Niewoudt​Ses uitstallings deur verskillende kunstenaars in ses dae. En boonop kan die uitstallings soggens al om 6:00 besoek word.
Matie-student vaardigste met mikroskoophttps://www.sun.ac.za/afrikaans/archive/Lists/Afrikaans_News_Archive_110518/DispForm.aspx?ID=2083Matie-student vaardigste met mikroskoopWiida Fourie-BassonMaties student wen toekenning vir vaardigheid met mikroskoop
Opwindende MAD²-program skop af met 5000 ballonnehttps://www.sun.ac.za/afrikaans/archive/Lists/Afrikaans_News_Archive_110518/DispForm.aspx?ID=2068Opwindende MAD²-program skop af met 5000 ballonneKorporatiewe BemarkingStudente, personeel en die publiek kan weer vanjaar uitsien na ʼn opwindende MAD²-program.
US Raad aanvaar meertaligheid, bewillig fondse vir uitbreiding van taalaanbodhttps://www.sun.ac.za/afrikaans/archive/Lists/Afrikaans_News_Archive_110518/DispForm.aspx?ID=1958US Raad aanvaar meertaligheid, bewillig fondse vir uitbreiding van taalaanbodKorporatiewe BemarkingMeertaligheid en die verhoging van die lesingsaanbod in Afrikaans en Engels is die kern van die Taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch wat die Raad met 'n oorweldigende meerderheid by 'n buitengewone vergadering op 22 November 2014 aanvaar het
Nuutste inligting oor beurtkraghttps://www.sun.ac.za/afrikaans/archive/Lists/Afrikaans_News_Archive_110518/DispForm.aspx?ID=1887Nuutste inligting oor beurtkragMartin ViljoenNuutste inligting oor beurtkrag
'US wil rektor aanstel sonder bespiegelings'https://www.sun.ac.za/afrikaans/archive/Lists/Afrikaans_News_Archive_110518/DispForm.aspx?ID=1888'US wil rektor aanstel sonder bespiegelings'Korporatiewe Bemarking"Die Universiteit Stellenbosch behoort die geleentheid gegun te word om die proses vir die aanstelling van 'n nuwe Rektor en Visekanselier te voltooi sonder bespiegelings oor moontlike kandidate en genuanseerde kommentare oor individue in die media"
Drie vasbyter-studente vereer by Rektorstoekennings vir Uitnemende Prestasiehttps://www.sun.ac.za/afrikaans/archive/Lists/Afrikaans_News_Archive_110518/DispForm.aspx?ID=1861Drie vasbyter-studente vereer by Rektorstoekennings vir Uitnemende PrestasieSonika LamprechtDie Universiteit Stellenbosch (US) het uitnemendheid gevier tydens 'n toekenningsgeleentheid waar top akademiese presteerders, vasbyter-studente en 'n uitstaande alumnus vir hul prestasies vereer is.
Wedersydse begrip en samewerking noodsaaklik om onderwys te verbeterhttps://www.sun.ac.za/afrikaans/archive/Lists/Afrikaans_News_Archive_110518/DispForm.aspx?ID=1841Wedersydse begrip en samewerking noodsaaklik om onderwys te verbeterMaureen Robinsonʼn Beter wedersydse begrip van die werksaamhede van verskillende opvoedkundige rolspelers, insluitend diegene wat nuwe onderwysers oplei, kan onderwys in Suid-Afrika help verbeter.
Helen Zille op kampus om Year Beyond te bemarkhttps://www.sun.ac.za/afrikaans/archive/Lists/Afrikaans_News_Archive_110518/DispForm.aspx?ID=1843Helen Zille op kampus om Year Beyond te bemarkStephanie NieuwoudtDie premier van die Wes-Kaap, Helen Zille, het Vrydag (17 Oktober 2014) pamflette op die Rooiplein van die Universiteit Stellenbosch (US) uitgedeel om studente te werf wat wil deelneem aan die Year Beyond (YeBo) program en om die program te help bemark.
Oos-Kaapse leerders baat ook nou by uitsendings van ekstra klasse vanaf UShttps://www.sun.ac.za/afrikaans/archive/Lists/Afrikaans_News_Archive_110518/DispForm.aspx?ID=1823Oos-Kaapse leerders baat ook nou by uitsendings van ekstra klasse vanaf USEngela DuvenhageHoërskole in die Oos-Kaap is nou ook deel van 'n groeiende netwerk van skole regoor Suid-Afrika wat baat uit die aanvullende lesse wat smiddae vanaf 'n ateljee by die Universiteit Stellenbosch uitgesaai word.