Management
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Verkiesing van US Raadslede

​U is op 10 Julie 2018 per e-pos meegedeel dat die US se permanente akademiese personeel (nie- Senaatslede) die geleentheid kry om ‘n verteenwoordiger te verkies om vir die tydperk 01 September 2018 tot 31 Augustus 2020 in die Universiteitsraad te dien. Die vorige verteenwoordiger, prof J (Johan) Fourie se termyn verstryk op 30 Augustus 2018.​ ​​Klik op die skakel hieronder vir meer informasie oor die stem proses en om die stembrief af te laai.​



__________________________________________________________________________________________________________________________________