Center for Student Counseling & Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​WERKSESSIES EN OPLEIDING

Die Eenheid vir Gelykwaardigheid het ʼn mandaat van die US om bewustheid te skep, en kwessies oor gendergeweld en die bekamping daarvan, MIV/vigs, LGBTQIA+ en seksualiteite te takel. Ons verskaf en fasiliteer werksessies en opleiding om gesprek aan te moedig en die belang daarvan uit te lig om holisties met hierdie kwessies om te gaan. Skakel 021 808 3136 vir meer inligting oor die werksessies en opleiding.