Center for Student Counseling & Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch

A or B

​​

KEUSE A

(Vlak 1: Kleingroepbesprekings, saalgebaseerde lesings, 12 VOE's waarvan 3 etiekeenhede is)

8 x 1½ uur lange lesings, aanbiedings en gevallebesprekings

Lesingdatums:

7 Maart, 11 April, 9 Mei, 6 Junie, 15 Augustus, 12 September, 10 Oktober, 7 November 2019

Lokaal: Markotter Suite, Markotter Sport Kompleks

Ligging: H/v Koch en Suidwal Straat, Krigeville, Stellenbosch


OF


KEUSE B

(Vlak 2: Professionele belangegroep, bestudering van PowerPointaanbiedings

van Opsie A, 12 VOE's waarvan 3 etiekeenhede is)

PowerPoint-skyfies van die sessies in keuse A, wat bykomende materiaal en 'n opsomming van die vrae en antwoorde tydens die sessies insluit, sal opdie internet beskikbaar wees as alternatief vir sielkundiges wat nie die aanbiedings kan bywoon nie. Nadat die webmateriaal bestudeer is, moet 'n aanlynvraelys oor elke sessie ingevul word. 'n Slaagsyfer van minstens 70% word vereis om vir 1½ VOE's per vraelys in aanmerking te kom. Aanmeldkodes sal slegs aan opbetaalde deelnemers verskaf word.​