Student Affairs
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Aanlyn Programmering

​​​​

Die Aanlynprogrammeringspan in die Sentrum vir Studenteleierskap, Ervaringgerigte Opvoeding en Burgerskap (SSLEOB) is deel van die Afdeling Studentesake (ASS) en ondersteun en adviseer die Ko‑kurrikulum‑span met hul ervaringsleerprogramme, die leierskapontwikkelingsprogramme van die Studenteregeringspan, en die kortkursusse wat die Frederik Van Zyl Slabbert Instituut (FVZS Instituut) vir Studenteleierskapsontwikkeling aanbied. Studentetoegang word deur middel van aanlyn platforms verbeter, geaktiveer, en uitgebrei om transformerende studente‑ervarings te ondersteun.

Namate die SSLEOB vyf jaar van leierskapontwikkeling vier, herdenk ons as 'n steuneenheid in die Universiteit Stellenbosch die gevestigde gees van samewerking, die leierskapsuitnemendheid, die visie‑bou, en die samebindende reis wat op die holistiese en verenigde ontwikkeling van ons studente gerig is.

Die SSLEOB se Aanlynprogrammeringspan adviseer die Ko-kurrikulum- en die Studenteregeringspan met hulle ervaringsleer- en leierskapontwikkelingsprogramme en ondersteun die kortkursusse wat die FVZS Instituut aanbied, onder meer deur aanlyn platforms te verbeter, te aktiveer en uit te brei, wat transformerende studente‑ervarings dwarsdeur die instelling, die vasteland, en die wêreld vergemaklik.



ONS SAL BINNEKORT VERSKILLENDE AANSOEK SPERDATUMS VIR VERSKILLENDE AANBIEDINGS AANBRING.

 CSLEEC5thYearCelebrationBannerwDateTime&RSVP.png