Sci-bioinformatics
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Meer Omtrent Ons

​Doelstelling

Om navorsing, opleiding en ondersteuning in bioinformatika te doen in a lewendige omgewing wat akademiese uitmuntendheid voed, en die omvattende betrokkenheid van studente en personneel met berekening- en data-intensiewe aktiwietite in biologie en die lewenswetenskappe fasiliteer, en die dissipline van bioinformatika by die Universiteit Stellenbosch bevorder.

Missie

  • Om ‘n kritiese massa kundigheid in ‘n ondersteunende omgewing daar te stel wat tot die bevordering van bioinformatike by die Universiteit Stellenbosch sal lei.
  • Om nuwe en innoverende navorsing in bioinformatika te doen, insluitende die ontwikkeling van hulpbronne en programmatuur om belangrike vrae in die molekulêre lewenswetenskappe en biologie na te jaag wat sal bydra tot ons dieper begrip van die chemie van lewe, en die bevordering van menslike gesondheid en lewenskwaliteit
  • Om studente in bioinformatika op te lei om hulle in staat te stel om loopbane in bioinformatika te volg in navorsings- en ontwikkelings-omgewings in die akademie en in die industrie.
  • Om opleiding op verskeie vlakke te bied om studente en navorsers toe te rus met die nodige vaardighede om bioinformatika effektief in hulle eie navorsing te kan gebruik
  • Om ondersteuning en dienste to bied aan bestaande en nuwe navorvorsings projekte.
  • Om met nasionale, Afrika en internasionale netwerke in opleiding- en navorsings-aktiwiteite en samewerkings in bioinformatika te integreer