Die Teoretiese Fisika program volg 'n algemene BSc Fisika kurrikulum op voorgraadse vlak waarna spesialisering eers plaasvind tydens die BSc Honneurs graad. Onderwerpe wat gedek word gaan gepaard met navorsing wat plaas vind by die Instituut vir Teoretiese Fisika.
Honneurs
Voorgraads