Die Laser Navorsings Instituut fokus (LRI)) op laser verwante navorsing en ontwikkeling in Suiderlike Afrika. Die groep spog met uitstekende laser fassiliteite, wêreldklas navorsingsprojekte, en 'n aktiewe kombinasie van studente, dosente en ander ondersteuningspersoneel. Hierdie faktore dra by om 'n unieke en hoogs suksesvolle navorsingsomgewing te skep.
Die LRI is die enigste groep in Suid Afrika wat 'n uitkomsgebaseerde universiteitsprogram in laserfisika aanbied.
Jy kan die LRI brosjure hier aflaai
Jy kan ook die LRI webtuiste hier besoek
Jy kan ook Prof. H Schwoerer, die SARChI navorsingstoel in ultravinnige laser wetenskap, se webtuiste hier besoek.