Natuurwettenskappe
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Natuurwetenskappe vier Eeufees

​​​
Die Fakulteit Natuurwetenskappe vier vanjaar eenhonderd jaar van wetenskapsonderrig en -navorsing met 'n reeks geleenthede wat oor die hele 2018 strek. Dit wissel van openbare lesings, 'n wetenskapsfilmweek, pub quizes, 'n loopbaantentoonstelling, tot 'n Vrouedagmiddagete en 'n magiese chemie-skouspel. Ons eeufeesboek, 'n Besonderse Denkwyse, Fakulteit Natuurwetenskappe, 1918-2018​, is ook nou beskikbaar. Vir meer inligting oor die eeufeesboek, stuur vir ons 'n e-pos. 

Vir meer oor ons geskiedenis, klik hier.