Mathematics
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Model Teorie

​Model Teorie is 'n tak van wiskundige logika. Histories was dit gemoeid met die grondslag van wiskunde. Deesdae word dit meer as 'n gedeelte van wiskunde gesien eerder as die verskaffer van fondamente vir wiskunde. Dit ​is in wisselwerking met verskeie ander gebiede van wiskunde, insluitend kombinatorika, getalleteorie, algebra en geometrie. Daar is 'n weeklikse seminaar gedurende kwartaal tyd wat beoog om interessant te wees vir navorsers in verwante gebiede. Daar was ook 'n internasionale kongres in Stellenbosch in Maart 2015 gehou.

Dr Gareth Boxall is, in 'n sekere sin die enigste personeellid in die model teorie groep, maar hy het baie interaksie met navorsers in verwante gebiede. Dr Charlotte Kestner van die Universiteit van Sentrale Lancashire het ons besoek vir die eerste semester van 2015 en is baie betrokke by model teorie by Stellenbosch.

 
Navorsing sluit in die konneksies tussen suiwer model teorie en sekere idees van kombinatorika, werk op o-minamilieteit en analitiese funksies en ook werk oor die konneksies tussen model teorie en kategorie teorie.