Mathematics
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Biowiskunde Opsie 2: Ekologie Stroom

Toelatingsvereistes:

  • Afrikaans of Engels (Huistaal of Eerste Addisionele Taal) 4
  • Wiskunde 6
  • Fisiese Wetenskappe 4
Eerste Jaar
Minimum van 140 krediete
Tweede Jaar Minimum van 133 krediete
117 krediete vanuit
Derde Jaar Minimum van 133 krediete
101 krediete vanuit
Biologie Biowiskunde Biowiskunde
Fisika Biodiversiteit en Ekologie Biodiversiteit en Ekologie
Rekenaarvaardigheid Wiskunde Wiskundige Statistiek
Wiskunde Wiskundige Statistiek Wetenskaplike Berekening
Waarskynlikheidsleer en Statistiek Wetenskaplike Berekening
Wetenskapkommunikasievaardigheid

PLUS ‘n keuse van Toegepaste Wiskunde of Wiskunde module(s) om 16 krediete op te maak. Jou keuse is afhanklik daarvan dat daar geen roosterbotsings is nie. PLUS ‘n keuse van die volgende derdejaarsmodules uit Biodiversiteit en Ekologie, Toegepaste Wiskunde, Wiskunde of Wiskundige Statistiek in 32 kredite op te maak. Let op dat die keuse afhanklik is van roosterbotsings.