Virology
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Afdeling Geneeskundige Virologie

Die afdeling lewer 'n omvattende diagnostiese diens wat die opsporing en isolasie van virusse sowel as serologiese toetse insluit. Voorgraadse en nagraadse studente word opgelei deur die afdeling. Ons is ook betrokke by verskeie navorsingsprojekte - nasionaal en internasionaal.