Tobacco Free Tygermaties
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​Tabakvrye-kampus 

 

​​​007-law.pngDie regulasies

Vanaf 1 Januarie 2019 is die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe se Tygerberg-kampus ‘n rook- en tabakvrye terrein. Verkry meer inligting oor die nuwe regulasies, waarom hierdie stap geneem is, en hoe om by die nuwe regulasies te hou deur op die onderstaande skakels te kliek.