Meer oor die Doktorale Kantoor
Die kantoor hanteer die strategiese, administratiewe en logistieke komponente van die volledige doktorale proses (vanaf werwing to graadverwerwing). Hierdie kantoor is ook getaak om vir alle navorsingsmagistergraad-studente in die fakulteit te sorg, synde die belangrikste kanaal na doktorale studies.