Endocrinology
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​Afdeling Endokrinologie

Welkom by Kliniese Endokrinologie

Ons is geleë in saal A10, Tygerberg Hospitaal, Kaapstad, Suid-Afrika

Ons bied aan:

  • 'n Volreeks endokriene dienste met 'n groot pasiëntdreinasie van die Wes-Kaap, Oos-Kaap en so vêr as Namibië.
  • RGB geakkrediteerde opleiding instelling vir interne geneeskunde kliniese assistenet en die subspesialiteit van endokrinologie.
  • Oorspronklike kliniese navorsing en internasionale kontraknavorsing