Medicine and Health Sciences
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Studente aktiwiteite en klubs

Studente wat graag by enige van die klubs of verenigings wil aansluit is welkom om die
Tygerberg Studenteraad kantoor by tel: +27 21 938 9591 te kontak.​

 

Sport

Sport is ingeweef in die kampuslewe op Tygerberg. Sportklubs en -fasiliteite op die Kampus maak onder die bestuur van 'n voltydse sportorganiseerder voorsiening vir tennis, rugby, hokkie, krieket en sokker, asook netbal, muurbal en rotsklim.

 

 

 

 

Kultuur

Die fakulteit se klubs en verenigings ondersteun die studente se diverse sosiale, kulturele en godsdienstige belange. Weens die relatiewe nabyheid van Stellenbosch, sluit studente ook aan by verenigings op die Stellenbosch-kampus.