Medicine and Health Sciences
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Kampuslewe

Studente van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe presteer nie net akademies nie, hulle lei ook 'n ryk en vol lewe op kulturele sowel as sport vlak. Die kampus huisves uitsonderlike fasiliteite in 'n veilige omgewing, wat die vele behoeftes van die studentegemeenskap bedien.​