Die Ontwerp en Megatronika afdeling bied onder andere modules aan sso Ingenieurstekeninge, Masjienontwerp, Meganiese Ontwerp, Modellering en Beheerstelsels.
Die Meganika afdeling se modules sluit in: Sterkteleer, Materiaalkunde, Eindige Element Metodes en Vibrasie en Geraas.
Modules in die Termovloei afdeling sluit in: Vloeimeganika, Warmteoordrag, Energiestelsels, Numeriese Vloeidinamika en Termovloeidinamika.