Die Fakulteit Ingenieurswese is in 1944 gevestig met drie ingenieursdepartemente waarvan Meganiese Ingenieurswese een was.
In 2006 het die Department se naam verander na Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese aangesien die departement sedert 2001 die Megatronika program aanbied.