Economic and Management Sciences
Welkom by Universiteit Stellenbosch

2022 Eerstejaarstudente

Beste EBW-eerstejaarstudent - Ons is bly dat jy gekies het om deel van die EBW-fakulteit te word. Op hierdie bladsy sal jy al die relevante inligting vind wat jou sal help om jou eerste jaar met gemak aan te pak.

Gaan asseblief jou e-posse na vir die skakel na die voornemende EBW-student Telegram-groep! Indien jy nie 'n uitnodiging na die groep ontvang het nie, stuur asseblief 'n e-pos aan emsinfo@sun.ac.za

Indien jy enige vrae het, stuur asseblief 'n e-pos aan emsinfo@sun.ac.za