SPL (School of Public Leadership)
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​​​​​​​​Gevorderde Diploma in Openbare Aanspreeklikheid

Welkom by die Gevorderde Diploma in Openbare Aanspreeklikheid. Hierdie 120-krediet NKR Vlak 7-program word gemotiveer deur die doel om toegang tot hoër onderwys en kwalifikasies te verbreed om loopbaanontwikkeling in die openbare sektor te bevorder. Baie werknemers in die openbare sektor het nie kwalifikasies op die vereiste vlak om aan hulle geleenthede vir loopbaanbevordering in die openbare bestuursgeledere te bied nie en hierdie program help deur die gaping tussen 'n Diploma (NKR 6) en Openbare Bestuur nagraadse studie (NKR 8) vertikaal te oorbrug. . Dit maak ook skuins voorsiening vir toegang tot Openbare Bestuurstudies vanuit ander kwalifikasies.​

Program inligting​

Klink hier​, vir volledige gedetailleerde oorsig van die Diploma in Openbare Aanspreeklikheidsprogram.​

​Die eerste inname van studente wat suksesvol deelgeneem het aan die Skool vir Openbare Leierskap se eerste Gevorderde Diploma in Openbare Aanspreeklikheid-program, het op 16 Desember 2020 gegradueer​

​​

Klik hier om meer te lees oor ons eerste groep Gevorderde Diploma in Openbare Aanspreeklikheid Gegradueerdes.


Gevorderde Diploma in Openbare Aanspreeklikheid Inleidingsvideo​​

​​

 


Contact Details​



Sign up here