Hulpbronne vir personeel

Hoërgrade- en Navorsingskomitee

Oorsig van die KHGN

Ons streef navorsing na wat plaaslik relevant en intellektueel voortreflik is, en wat internasionaal erken word. Ons wil nagraadse navorsing moontlik maak wat eties bewus is en ’n oorspronklike bydrae tot die Lettere en Sosiale Wetenskappe maak.​

In hierdie visie geniet navorsing, saam met die ander strategiese doelwitte van die Universiteit, ’n hoë aansien. Navorsing speel op vier strategiese gebiede ’n belangrike rol in die institusionele fokus, naamlik (i) die uitbreiding van ons kennisbasis, (ii) die bevordering van studentesukses, (iii) die bevordering van diversiteit en (iv) die strewe na sistematiese volhoubaarheid.

Dokumentestoor vir hoërgraadstudente en studieleiers​

KHGN-lede

​SAMESTELLING VAN KHGN

Dr Karolien Perold-Bull (Voorsitter)
Dr Dawid de Villiers (Ondervoorsitter)
Prof. Anthony Leysens (Dekaan)
Slindokuhle Shange (BASK)

KUNS SUBKOMITEE

Dr Mareli Pretorius (Drama)
Prof. Stella Viljoen (Visuele Kuns)
Dr Stephanie Vos (Musiek)

​TALE SUBKOMITEE

Prof. Ilse Feinauer (Afrikaans en Nederlands)
Dr Tilla Slabbert (Engels)
Dr Kate Huddlestone (Algemene Taalwetenskap)

​SOSIALE WETENSKAPPE SUBKOMITEE

Prof. Lindy Heinecken (Visedekaan)
Prof. Vasti Roodt (Visedekaan)
Prof. Dennis Francis (Sosiologie)
Prof. Ashraf Kagee (Sielkunde)
Prof. Lou-Marie Kruger (Sielkunde)
Dr Lloyd Hill (Sosiologie)
Dr Suzanne Grenfell (Geografie)​​​

​SOSIALE WETENSKAPPE SUBKOMITEE

Prof. Lindy Heinecken (Visedekaan)
Prof. Vasti Roodt (Visedekaan)
Prof. Dennis Francis (Sosiologie)
Prof. Ashraf Kagee (Sielkunde)
Prof. Lou-Marie Kruger (Sielkunde)
Dr Lloyd Hill (Sosiologie)
Dr Suzanne Grenfell (Geografie)​​​