Hulpbronne vir personeel

Onderrig en leer

Komitee vir Onderrig en Leer

Die Komitee vir Onderrig en leer maak aanbevelings en doen verslag aan die Fakulteitsraad oor 'n verskeidenheid kwessies verwant aan studente se sukses. Die komitee se werk is belyn met die Onderrig- en Leerbeleid van die Universiteit Stellenbosch wat ten doel het "om onderrig en leer van gehalte te bevorder wat die ryke potensiaal van ’n toenemend diverse studentekorps verwelkom en graduandi oplewer wat kan bydra tot ’n komplekse samelewing​".

Institusionele beleide en riglyne oor onderrig en leer kan via die Sentrum vir Onderrig en Leer bekom word.​

Lede van die Komitee vir Onderrig en Leer in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe (vanaf 2022)

Prof Anthony Leysens (Dekaan) Vise-dekaan: Navorsing Vise-dekaan: Onderrig
Dr Taryn Bernard (Voorsitter| Verlengde-graadprogram)
Dr Megan Jones (Ondervoorsitter | Tale)
Dr Amanda Lourens (Tale)
Dr Tasneemah Cornelissen-Nordien (Sociale Wetenskappe)
Dr Dale Moodley (Sosiale Wetenskappe)
Dr Schalk van der Merwe (Kunste)
Me Mieke Hall (Kunste)
Me Queen Majikijela (BASK-verteenwoordiger)
Me Shona Lombard (Verlengde graadprogram)
Dr Anita Jonker (Akademiese Ondersteuning)
Dr Karin Catell-Holden (Sentrum vir Onderrig en Leer)
Dr Susan Hall (Verwelkomingsprogram)
Me Cheryl Richardson (Fakulteitsbeampte)
Me Leana Loxton (Assistent-registrateur: Humaniora)