Journalism
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​ Welkom by Joernalistiek@Stellenbosch

PHD_Journalism.jpg

Ons opleiding berei professionele mediawerkers voor vir die uitdagings van die 21ste eeu.

The Departement is geleë by Crozierstraat 26 op die Stellenbosch-kampus. Hier sal ​jy die ou Edwardiaanse-gebou vind - met die supermoderne Media Afrika-sentrum as anneks. 

Aansoeke is nou oop vir 2019. Doen aanlyn ​aansoek voor 31 Augustus.

KEURINGSTOETSE

​​Vrydag 14 September: Johannesburg (Media24-gebou, Kingsway 69, Aucklandpark)
Saterdag 15 September: Stellenbosch (Kamer 1001, Wilcocks-gebou, Ryneveldstraat)

​Meld asseblief teen 8:45 aan by die lokaal. Die toets sal presies om 9:00 begin.

​As jy nie by een van die toetssentra kan skryf nie, kontak asseblief marenet@sun.ac.za so gou as moontlik.


Stb_40year_hoodie (web).jpgBestel jou eie 40-jaar-herdenking-"hoodie" teen net R350 (posgeld uitgesluit). Kontak Elizabeth Newman (lnewman@sun.ac.za) vir meer inligting.



Vind ons aanlyn


Ons vennote

               Censcom logo.png          MatieMediaNEW.jpg