Afrikaans & Dutch
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Voorgraadse modules

Oor ons voorgraadse modules


Die Departement Afrikaans en Nederlands bied voorgraads twee strome aan: Afrikaanse Taalverwerwing and Afrikaans en Nederlands. Afrikaanse Taalverwerwing is vir studente wat nie Afrikaans Huistaal op skool gehad het nie, maar wat belangstel om Afrikaanse taal en kultuur te bestudeer. Afrikaans en Nederlands is vir studente wat Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal op skool gehad het en wat Afrikaanse en Nederlandse letterkunde en taalkunde wil bestudeer.



Hoe om jou module te kies

Wil jy Afrikaans studeer maar jy weet nie watter module om te kies nie? Dink aan jou Afrikaanse taalvaardigheidsvlak en kies die module wat die beste daarby pas.


Geen opleiding in Afrikaans nie
OF
Afrikaans Tweede Addisionele Taal
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
EN
Nie ’n moedertaalspreker nie
Afrikaans Huistaal
OF
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Ikoon Pyl 3.pngIkoon Pyl 3.pngIkoon Pyl 3.png
Afrikaanse Taalverwerwing 178
(vir vreemdetaalsprekers)
Afrikaanse Taalverwerwing 188
(vir tweedetaalsprekers)
Afrikaans en Nederlands 178


Afrikaanse Taalverwerwing

Wil jy jou kennis van Afrikaanse taal en kultuur verbeter? Klik op die blokke hieronder om meer te uit te vind.

Let daarop dat Afrikaanse Taalverwerwing 288 (vir vreemdetaalsprekers) uitgefaseer is.

  
  
Description
  
  
  
  
Afrikaanse Taalverwerwing 178http://www.sun.ac.za/english/faculty/arts/afrikaans-dutch/PublishingImages/Afrikaans%20for%20foreign-language%20speakers.png
Slegs studente met geen opleiding in Afrikaans nie. Kliek hier
http://www.sun.ac.za/english/faculty/arts/afrikaans-dutch/Documents/2017%20ATV178_afr.pdf?d=w6416fa7430a54c20b6298378688c5919In page navigation
Afrikaanse Taalverwerwing 188http://www.sun.ac.za/english/faculty/arts/afrikaans-dutch/PublishingImages/Afr%20Language%20Acquisition%20188.png
Slegs studente wat Afrikaans as Eerste Addisionele Taal geneem het. Kliek hier
http://www.sun.ac.za/english/faculty/arts/afrikaans-dutch/Documents/2017%20ATV188_afr.pdf?d=wf4c4ef19266a4aed89a2c8f5ebbc0fc2In page navigation
Afrikaanse Taalverwerwing 278http://www.sun.ac.za/english/faculty/arts/afrikaans-dutch/PublishingImages/Afr%20Language%20Acquisition%20278.png
Slegs studente wat Afrikaanse Taalverwerwing 178 geslaag het. Kliek hier
http://www.sun.ac.za/english/faculty/arts/afrikaans-dutch/Documents/2017%20ATV278_afr.pdf?d=w22796a7aa34444c6b60bb34fc929c096In page navigation
Afrikaanse Taalverwerwing 288http://www.sun.ac.za/english/faculty/arts/afrikaans-dutch/PublishingImages/Afr%20Language%20Acquisition%20288A.png
Slegs studente wat Afrikaanse Taalverwerwing 188 geslaag het. Kliek hier
http://www.sun.ac.za/english/faculty/arts/afrikaans-dutch/Documents/2017%20ATV288_afr.pdf?d=wef4f73426cad42b590ff7f875217e0f0In page navigation


Afrikaans en Nederlands

Hoekom sit jy nie jou naam neer om Afrikaanse en Nederlandse letterkunde en taalkunde te bestudeer nie? Klik op die blokke hieronder om meer te uit te vind.

As jy met nagraadse studie wil voortgaan, het jy sowel Afrikaans en Nederlands 318 en Afrikaans en Nederlands 348 nodig.

  
  
Description
  
  
  
  
Afrikaans en Nederlands 178http://www.sun.ac.za/english/faculty/arts/afrikaans-dutch/PublishingImages/AN178.png
http://www.sun.ac.za/english/faculty/arts/afrikaans-dutch/Documents/AN178%20afr_2020docx.pdf?d=we47f5b4faac2414785e9dbe7cb0f3678In page navigation
Afrikaans en Nederlands 278http://www.sun.ac.za/english/faculty/arts/afrikaans-dutch/PublishingImages/AN278.png
http://www.sun.ac.za/english/faculty/arts/afrikaans-dutch/Documents/AN278%20afr_2020docx.pdf?d=w4a9a1152a092438299c79a5381008ae1In page navigation
Afrikaans en Nederlands 318http://www.sun.ac.za/english/faculty/arts/afrikaans-dutch/PublishingImages/AN318.png
http://www.sun.ac.za/english/faculty/arts/afrikaans-dutch/Documents/AN318%20afr_2020docx.pdf?d=w9c731f2571b94f9ea0f48f38deae7137In page navigation
Afrikaans en Nederlands 348http://www.sun.ac.za/english/faculty/arts/afrikaans-dutch/PublishingImages/AN348.png
http://www.sun.ac.za/english/faculty/arts/afrikaans-dutch/Documents/AN348%20afr_2020docx.pdf?d=w3d546beafb244f3085bf3fac1e749554In page navigation