Aansoekdatums2023
Honneurs in Afrikaans en Nederlands
Honneurs in Taalpraktyk
(Internasionale studente)
|
Honneurs in Afrikaans en Nederlands
Honneurs in Taalpraktyk
(SA-studente) |
Doen voor Donderdag 31 Augustus aansoek
| Apply before
Tuesday
31 October |
Honneursprogramme in die Department
Klik
op die programname hier onder om die jongste inligting oor
programvereistes en die kontakbesonderhede van die verskillende
programkoördineerders te bekom.
Toelatingstoetsdatums word binnekort bekend gemaak. Kom kyk gou weer!
Personeel en honneursstudente by 2022 se honneursdagminikongres te Stias.