Afrikaans & Dutch
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Konferensies

​​​USAN 2022: Kongres vir Jong Navorsers


Ons wil graag 'n kort opname maak om belangstelling in die USAN 2022 Kongres vir Jong Navorsers en die formaat daarvan vas te stel. Hierdie vraelys sal jy binne 'n minuut kan voltooi. Stuur hierdie boodskap gerus ook aan ander jong navorsers wat jy ken.   |   We invite you to participate in a short survey to gauge your interest in and preference for the format of the USAN 2022 Conference for Young Scholars. The questionnaire will only take a minute of your time. You can also forward this to other young scholars who might be interested.​


​​