Afrikaans & Dutch
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Eeufeesdinee

Ons het kollegas van die Universiteit Stellenbosch, oudkollegas uit die Departement, en verskillende belanghebbers wat ’n heleboel instansies en organisasies verteenwoordig – almal vennote met wie ons al oor baie jare saamgewerk het – genooi om om 24 November 2022 ons eeufees saam met ons by Stias te vier.

Klik op die skakels hier onder om van die foto's te sien wat tydens die eeufeesdinee geneem is.