Hulpbronne vir personeel
Hoërgrade- en Navorsingskomitee
Oorsig van die KHGN
Ons streef navorsing na wat plaaslik relevant en intellektueel voortreflik is, en wat internasionaal erken word. Ons wil nagraadse navorsing moontlik maak wat eties bewus is en ’n oorspronklike bydrae tot die Lettere en Sosiale Wetenskappe maak.
In hierdie visie geniet navorsing, saam met die ander strategiese doelwitte van die Universiteit, ’n hoë aansien. Navorsing speel op vier strategiese gebiede ’n belangrike rol in die institusionele fokus, naamlik (i) die uitbreiding van ons kennisbasis, (ii) die bevordering van studentesukses, (iii) die bevordering van diversiteit en (iv) die strewe na sistematiese volhoubaarheid.
Dokumentestoor vir hoërgraadstudente en studieleiers
MAGISTER (MA) STUDENTE
- Riglyne vir MA-navorsing (2024)
- Ooreenkoms tussen studieleier en nagraadse studente
- Belangrike datums en keerdatums (2024)
- Voorneme van inhandigingsvorm (2024)
- Voorlopige etiekvrystelling verklaringsvorm (2024)
- Etiekvrystelling verklaringsvorm (2024)
- Skedule van hersienings na eksaminering (MA) 2024
DOKTORALE (PhD) STUDENTE
- Riglyne vir PhD-navorsing (2024)
- Studieleier-en PhD-student-ooreenkoms
- Belangrike PhD-datums en sperdatums (2024)
- Regulasies vir en formate van PhD verhandelings
- Riglyne vir PhD (volgens monografie) voorstelle
- Riglyne vir PhD (deur publikasie) voorstelle
- Riglyne vir voorstelle vir PhD(geintegreerde kunste
- Voorneme om PhD-vorm in te dien (2024)
- FASS-Voorlopige-etiek-vrystelling-verklaring-vorm
- Verklaring vir etiese vrystelling"
- Skedule-van-hersiening-na-PhD-eksamen
- Prosedure vir die bestuur van toelating tot PhD-studies sonder 'n goedgekeurde voorstel
- Toelating tot PhD-studies sonder ‘n goedgekeurde voorstel vorm
STUDIELEIERS
Algemene sake
Magister sake
Doktorale sake
- FASS Guidelines for PhD Research 2024
- PhD Admission Committee form 2024
- Pro forma cover page for PhD proposals
- Nomination of PhD examiners form
- Amendment of PhD examiners form
- Amendment of non-examining chair form
- Amendment of PhD dissertation title
- Supervisor’s declaration form (PhD)
- Nomination of PhD assessors form
KHGN-lede
SAMESTELLING VAN KHGN
Dr Karolien Perold-Bull (Voorsitter)
Dr Dawid de Villiers (Ondervoorsitter)
Prof. Anthony Leysens (Dekaan)
Slindokuhle Shange (BASK)
KUNS SUBKOMITEE
Dr Mareli Pretorius (Drama)
Prof. Stella Viljoen (Visuele Kuns)
Dr Stephanie Vos (Musiek)
TALE SUBKOMITEE
Prof. Ilse Feinauer (Afrikaans en Nederlands)
Dr Tilla Slabbert (Engels)
Dr Kate Huddlestone (Algemene Taalwetenskap)
SOSIALE WETENSKAPPE SUBKOMITEE
Prof. Lindy Heinecken (Visedekaan)
Prof. Vasti Roodt (Visedekaan)
Prof. Dennis Francis (Sosiologie)
Prof. Ashraf Kagee (Sielkunde)
Prof. Lou-Marie Kruger (Sielkunde)
Dr Lloyd Hill (Sosiologie)
Dr Suzanne Grenfell (Geografie)
SOSIALE WETENSKAPPE SUBKOMITEE
Prof. Lindy Heinecken (Visedekaan)
Prof. Vasti Roodt (Visedekaan)
Prof. Dennis Francis (Sosiologie)
Prof. Ashraf Kagee (Sielkunde)
Prof. Lou-Marie Kruger (Sielkunde)
Dr Lloyd Hill (Sosiologie)
Dr Suzanne Grenfell (Geografie)