AgriScience
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Welgevallen Kelder

 

WELGEVALLEN CELLAR

Die Welgevallen Kelder is geleë tussen Coetzenburg en Paul Roos Gimnasium.  Sedert 2008, is wyne onder die US etiket gemaak en het sy eerste kommersiële Pinotage gelewer.  Die US is die enigste Suid-Afrikaanse Universiteit wat wyne produseer vir die publiek.

Keldermeester

 

Mnr Riaan Wassung
Epos:  rfw@sun.ac.za

 

Bestellings vir US Personeellede alleenlik

Om DIE LAAN wyne te bestel, gebruik asseblief die Bestellingsvorm vir US Personeel 


 

Bestellings vir nie-US Personeellede

Om DIE Laan wyne te bestel, gebruik asseblief die Bestellingsvorm vir Publiek