Botanical Garden
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Vriende van die Botaniese Tuin

Die Vriende van die Botaniese Tuin is in 2016 in die lewe geroep. Meer inligting sal binnekort op hierdie webblad verskaf word. Vir die wat intussen betrokke wil raak kontak ons asseblief by subg@sun.ac.za vir meer inligting.