Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
COVID-19 INENTINGS EN -VERSTERKERS OP KAMPUS BESKIKBAAR

IN samewerking met USAID Nie-Winsgewende Organisasie en Kampusgesondheidsdiens is Covid-19 inentings en -versterkers as volg beskikbaar

Tygerberg Kampus:

Elke Dinsdag van 09h00 - 15h00 by die Tygerberg Studentesentrum

Stellenbosch Kampus:

Elke Donderdag van 09h00 - 15h00 op die Rooiplein

ONTHOU JOU ID!​