Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Uitnodiging: Refleksies: Mans & GBV paneelbespreking
Sluit by ons aan om te besin oor die rol wat mans speel in die stryd teen geslagsgebaseerde geweld.

Dr Jill Ryan (koördineerder: teen gendergeweld) by die Eenheid vir Gelykwaardigheid) sal in gesprek tree met dr Shahieda Jansen (kliniese sielkundige en waarnemende streeksdirekteur by UNISA), mnr Morne van Oordt (fotograaf van die #1000gbv-portretteveldtog en kreatiewe direkteur by ASIC Media), en dr Robert Morrell (senior navorsinggeleerde in die Sentrum vir Hoër Onderwysontwikkeling aan die UK).

Die refleksies sal uitlig waar mans hulself in GBV posisioneer, die rol wat kultuur speel, persepsies van manlikheid, stigma rondom mans as slagoffers, identifiseer en blameer, vrees om as 'n oortreder bestempel te word, en die bied van veilige en helende ruimtes vir mans om oor GBV te praat.

Datum: Dinsdag 29 November 2022 
Tyd: 1nm- 2:15nm 
Plek: Microsoft Teams 
Vir meer inligting, kontak Nadine Christians by nchristians@sun.ac.za.

Die @Work-reeks is 'n vennootskap tussen die Eenheid vir Gelykwaardigheid, MH Welwees en Siyakhula.