Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Museum Tydelik Gesluit

Museum Tydelik Gesluit

Die Universiteit Stellenbosch Museum is tydelik gesluit vir lede van die publiek tot verdere kennisgewing.

 Die Afdeling Fasiliteitsbestuur is tans besig om nuwe kabels te installeer en konstruksie sal in Augustus 2022 voltooi wees.

 Ons vra om verskoning vir die ongerief wat dit mag veroorsaak. 

Vir verdere besonderhede kontak asseblief mnr R Brecht by 021 808 3660 of e-pos rickyb@sun.ac.za