Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Kampusgesondheidsdiens Internet en foonlyne buite werking

​Neem asb kennis dat die foonlyne en internet by Claassenstraat nie tans werk nie. Ons werk tans aan die probleem. Alle afsprake word deur ons Tygerberg span hanteer vir enige diens op Stellenbosch of Tygerberg. Dankie vir u geduld in hierdie tydperk