Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Aansoeke vir Werkstudieprogram 2022 is oop!


Advertensie vir 2022 Aansoeke

Aansoeke vir Werkstudieprogram 2022 is oop! Werkstudieprogram gee finansiële behoeftige studente 'n geleentheid om 'n inkomste te verdien. Die doel van hierdie program is om studente wat onder finansiele druk verkeer te ondersteun om sodoende in hulle basiese behoeftes te voorsien bv kos, boeke en ander noodsaaklikhede. Stuur asseblief u voltooide aansoekvorm en aangehegte CV voor of op Vrydag, 12 November 2021 aan Lizzie Witbooi by lgwitbooi@sun.ac.za.

Geen laat aansoeke sal aanvaar word nie.

Let wel:. Weens beperkte befondsing kan slegs 'n beperkte aantal studente in die program akkommodeer word. Die suksesvolle kandidate sal n werksooreenkoms vir 8-maande onderteken en n maksimum van 20 werksure per maand word vereis.

Kliek hier​ vir 2022 Aansoeke