Drukkerkrediete, Ete- en waskwotas moet voor 15 Augustus op die stelsel verhoog word.
Aanlynbetalings kan daarna by www.maties.com of via Snapscan gedoen word.
Navrae kan gerig word aan Sean Davidse (seand@sun.ac.za) by Studentegelde