Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Roosterruiling

​Maandag 9 Augustus is 'n openbare vakansiedag (Vrouedag), en die tweede semester begin op Dinsdag 10 Augustus (in ARTLA -modus), maar let asb wel dat die Maandag-rooster op Woensdag 11 Augustus gevolg sal word vir alle voorgraadse klasse op ons Stellenbosch-kampus. Dit is ooreenkomstig die US Almanak, wat verlede jaar uitgereik en op die US-webwerf beskikbaar is.