Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Biblioteekbronne & -dienste: 30 Junie 2021-opdatering

30 Junie 2021: Om die verspreiding van COVID-19 te bekamp sal al biblioteke van die US Biblioteek en Inligtingsdiens gesluit wees vanaf 1 Julie en open weer op Maandag 12 Julie afhangende van die verdere grendelregulasies.

Let asseblief op dat dit net die fisiese geboue is wat gesluit is. Dienslewering gaan aanlyn voort. Gedrukte materiaal wat dringend benodig word kan steeds aangevra word. Dit kan as 'n skandering aangestuur word of individuele reelings vir die afhaal daarvan sal met die aanvraer getref word.

Lees hier die besonderhede oor dienste en bronne wat gelewer word.