Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Kampusgesondheidsdiens Gesluit Kennisgewing

​Neem asb kennis dat ons kantore te Claassenstraat 7 tydelik gesluit sal wees vanaf 15h30 op Vrydag 7 Mei en weer sal her-open op Maandag 10 Mei vir die jaarlikse beroking van die gebou.