Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Menslike Hulpbronne gesluit vir jaareindfunksie.

​Personeel van die Menslike Hulpbronne Afdeling sal hul jaareindfunksie op Woensdag, 9 Desember 2020 bywoon, en sal nie beskikbaar wees vanaf 12:00nm.

Alle versoeke na 12:00nm, sal gedurende die volgende dag dringende aandag geniet.

Dankie vir jou geduld in hierdie verband.

Vriendelike groete
Afdeling Menslike Hulpbron