Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Doen aansoek om 'n US-monitor te wees

​Wil jy deel wees van 'n span wat die verwelkomingskultuur aan die US waarneem en bespreek?

Dit is 'n belangrike funksie in die nastrewing van die institusionele doelstellings om inklusiewe, innoverende en toekomsgerigte studentegemeenskappe te ontwikkel.

DOEN NOU AANSOEK! Navrae rakende posinhoud en vergoeding: J.C. Rademeyer - rademeyerjc@sun.ac.za.

Sluitingsdatum: 14 Oktober 2020